IN MEMORY VAN FANIE COETZEE "Want hy was n goeie man en Vol van die Heilige Gees en geloof; En n aansienlike skare is aan die Here toegebring." Handelinge 11:24 Dankie Jesus vir n wonderlike man van God: Fanie Coetzee
Rom 8: 28 Alles werk tengoede vir die wie God lief het. As God vir ons is wie kan teen ons wees. Dankie Jesus dat U vir ons is, ons loof en prys U daarvoor.